konvergerende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | konvergeer |
| Bywoordelik | konvergerend |
| Attibutief | konvergerende |
- kon•ver•ge•ren•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van konvergerend: wat konvergeer, terwyl dit konvergeer
- Hierdie resultate is ʼn duidelike aanduiding dat daar na meer (soos wat in hierdie studie gedoen is deur die fokus op die 50 prototipiesste taboewoorde in te stel), eerder as na minder, kategorielede gekyk moet word om prototipes te identifiseer deur middel van konvergerende resultate. [1]