kooivlooi
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kooivlooi | kooivlooie |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kooivlooitjie | kooivlooitjies |
- kooi•vlooi
- Moenie oor naweke voor 9-uur met hom lol nie - hy is dan 'n kooivlooi. (late sleeper, night owl, evening person, simply owl)
- laatslaper