kookkuns

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Kokke in die kombuis besig om kos voor te berei.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kookkuns     kookkunste  

Woordafbreking

kook•kuns

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die kuns om voedsel deur dit te kook vir konsumpsie voor te berei.

    Voorbeeldsinne

Kookkuns word gesien as 'n kuns, 'n vakgebied, 'n vorm van uitdrukking, ontspanning, maar natuurlik ook 'n noodsaaklike aktiwiteit vir miljarde mense op aarde.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cookery(en)
Nederlands: kookkunst(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kookkuns.