Gaan na inhoud

kookpunt

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kookpunt    kookpunte  
kook•punt
Dié temperatuur waar 'n vloeibare stof deur die hele vloeistofmassa heen van die vloeistoftoestand na die gastoestand verander.

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: kookpunt(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kookpunt.