Gaan na inhoud

kooldamp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kooldamp     
kool + damp
kool•damp
(chemie) koolstofmonoksied
Die vlamme van toestelle wat brandstof gebruik, soos steenkoolbraaiplekke, kaggels, gasverwarmers, en petrol-opwektoestelle is potensiële bronne van gevaarlike kooldamp.[1]

    Sinonieme

Koolmonoksied, koolstofmonoksied