Gaan na inhoud

koolhidraat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  koolhidraat    koolhidrate  
kool + hidraat
kool•hi•draat
(chemie), (biologie) Enige van baie chemiese verbindings wat se formule as CnH2nOn of Cn(H2O)n of (C(H2O))n geskrywe kan word en wat vroeër as 'n hidraat van koolstof geïnterpreteer is
  1. Plantetende diere (herbivore) vorm die tweede trofiese vlak en gebruik van die energie vir hul eie metaboliese prosesse, asook vir beweging en om die liggaamstemperatuur konstant te hou, terwyl ander geberg word as koolhidrate, vette en proteïene[1]

    Hiponieme

Suiker, stysel, sellulose, polisakkaried

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: carbohydrate(en)
Nederlands: koolhydraat(nl) o