koolmyn
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| koolmyn | koolmyne |
-
(lêer)
- kool•myn
- (mynbou) 'n Myn waar steenkool ontgin word
- Daar was wel gebiede waar ondervoeding en tuberkulose dikwels voorgekom het. So 'n gebied was in een van die klowe van Wallis geleë, 'n streek waarvan byna al die kinders se ouers arm werkers in die koolmyne was.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|