koolstofdatering
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| koolstofdatering | koolstofdaterings |
- kool•stof•da•te•ring
- (geskiedenis), (argeologie) 'n Vorm van radiometriese datering wat die koolstofisotoop 14C se verval gebruik
- Let ook daarop dat argeoloë koolstofdatering as ’n vorm van radiometriese datering gebruik. Koolstof-14-datering is nuttig, maar aangesien 14C ’n kort halfleeftyd van net 5 730 jaar het, is daar feitlik geen ouerlike isotope oor ná 40 000–50 000 jaar nie. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor koolstofdatering.