Gaan na inhoud

koolstofmonoksied

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  koolstofmonoksied     
kool•stof•mon•ok•sied
(chemie) die giftige gas met formule CO wat gevorm word onder 'n toestand van onvolledige verbranding van steenkool
Reuklose, snelwerkende koolstofmonoksied veroorsaak meer noodlottige ongelukke as enige gifsoort.[1]

    Sinonieme

Kooldamp, koolmonoksied