Gaan na inhoud

koors

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  koors    koorse  
   
(lêer)
(medies) toename in liggaamstemperatuur tydens 'n infeksie
Mossieman, jy maak my darem baie bang met al hierdie koorse van jou. Is jy seker dit is al?[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fever(en)
Nederlands: koorts(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor koors.