koppelend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | koppel |
| Bywoordelik | koppelend |
| Attibutief | koppelende |
- kop•pe•lend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat koppel, terwyl dit koppel
- Die krag van storievertel was dus ingespan in hierdie proses, wat op teoretiese gronde ‘n basis gevorm het wat koppelend kon meewerk tot nie-bedreigende klimaatskepping vir projeksies. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|