Gaan na inhoud

kopterkapitaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kopterkapitaal     
kopter + kapitaal
kop•ter•ka•pi•taal
Rampspoedige kopterkapitaal (soos in Zimbabwe) toepas om die ekonomie te stimuleer tydens 'n resessie of wanneer rentekoerse laag is.

    Sinonieme

helisprei