Gaan na inhoud

koring

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Koring
Enkelvoud Meervoud
  koring     
   
(lêer)
ko•ring
(plante), (landbou) op Wikispecies Triticum, een van die vernaamste grane waarmee die mensdom homself voed, oorspronklik vanuit die Levantgebied in die Midde-Ooste en die Ethiopiese hooglande, maar wat nou dwarsoor die wêreld verbou word.
Dit is belangrik dat die koring – veral in die westelike dele van die Vrystaat – net voor planttyd ’n lekker reënbuitjie kry. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: wheat(en)
Goties: 𐌺𐌰𐌿𐍂𐌽 o
Nederlands: tarwe(nl) v/m, koren(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor koring.