Gaan na inhoud

korrek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   korrek    korrekte       
Vergrotend   korrekter     
Oortreffend   korrekste  
   
(lêer)
kor•rek
Wat alle reëls gehoorsaam, wat sonder foute is
  1. Die Nederlandse stemhebbende velare frikatief, wat in an- en inlaut voorkom, word in Afrikaans òf gesinkopeer (korrekter miskien: is gesinkopeer) òf deur die stemlose frikatief òf die stemhebbende eksplosief verteenwoordig. Vgl. reën, waens, beuel, boë; buiging, vernietigende; berghe, burgher.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: correct(en)
Nederlands: correct(nl)