Gaan na inhoud

korrosief

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   korrosief    korrosiewe    korrosiefs    
Vergrotend   korrosiewer    korrosiewers  
Oortreffend   korrosiefste  
kor•ro•sief
(chemie) Wegvretend, wat die vermoë hê om die tekstuur of substansie van 'n liggaam te slyt, te vernietig en chemies aan te tas
  1. In die chemiese industrie is dit noodsaaklik om te weet watter chemikalieë die korrosiefste is vir veilige produksie en instandhouding van toerusting. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: corrosive(en)
Nederlands: corrosief(nl)