Gaan na inhoud

kortsluiting

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kortsluiting    kortsluitings  
kort + sluiting
kort•slui•ting
(fisika) Die voorkoms van 'n gewenste of ongewenste weerstandsvrye verbinding in 'n elektriese stroombaan
  1. ’n Kortsluiting geskied wanneer oop drade (geleiers) mekaar per ongeluk raak. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: shortcircuit(en)
Nederlands: kortsluiting(nl) v