Gaan na inhoud

kosekans

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kosekans    kosekante  
ko•se•kans
(wiskunde) 'n Trigonometriese funksie wat in 'n reghoekige driehoek as gedefinieer kan word
  1. Die kosekans is die resiprook (omgekeerde) van die sinus
Simboolsincostancotseccsc
Funksiesinuskosinustangenskotangenssekanskosekans
Inverseboogsinusboogkosinusboogtangensboogkotangensboogsekansboogkosekans

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cosecans(en)
Nederlands: cosecans(nl) v/m