Gaan na inhoud

kosinus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kosinus    kosinusse  
ko•si•nus
  1. (wiskunde) 'n Trigonometriese hoekfunksie, wat se eenvoudigste definisie is: die verhouding van die lengte van die aangrensende sy tot die lengte van die skuinssy in 'n reghoekige driehoek.
  1. Hier is ’n paar handige wenke vir die bewys van identiteite:
    • Verander alle trigonometriese verhoudings na sinus en kosinus[1]
Kosinusreël
Simboolsincostancotseccsc
Funksiesinuskosinustangenskotangenssekanskosekans
Inverseboogsinusboogkosinusboogtangensboogkotangensboogsekansboogkosekans

    Vertalings

  Vertalings:   wiskundige funksie
Engels: cosine(en)
Nederlands: cosinus(nl) m