Gaan na inhoud

kosinusreël

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Driehoek en sy hoeke en sye
Enkelvoud Meervoud
  kosinusreël     
kosinus + reël
ko•si•nus•reël, kosinusre•el
(wiskunde) Die reël wat sê dat in elke driehoek
  1. Jy kan die kosinusreël toepas as die waardes van die volgende gegee word:
    • Twee sye en die ingeslote hoek OF
    • Drie sye van 'n driehoek [1]
Sinusreël

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cosine rule(en)
Nederlands: cosinusregel(nl) m