Gaan na inhoud

koskoevert

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  koskoevert    koskoeverte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  koskoevertjie     koskoevertjies  
kos + koevert
kos•koe•vert
(kookkuns) 'n Tipe kos wat bestaan uit verskeie bestanddele wat in 'n tortilla of pannekoek toegedraai is.
meer van 'n koskoevert as 'n burger hou

    Sinonieme

koskardoes

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: wrap(en)