Gaan na inhoud

kotangens

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kotangens    kotangente  
ko•tan•gens
(wiskunde) 'n Trigonometriese funksie wat in 'n reghoekige driehoek as cotg(α)=aangrensendeteenoorstaande gedefinieer kan word
  1. Die kotangens is die resiprook (omgekeerde) van die tangens
Simboolsincostancotseccsc
Funksiesinuskosinustangenskotangenssekanskosekans
Inverseboogsinusboogkosinusboogtangensboogkotangensboogsekansboogkosekans

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cotangent(en)
Nederlands: cotangens(nl) v/m