kougom
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kougom | |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kougommetjie | kougommetjies |
- kou•gom
- 'n Soort lekkergoed wat slegs gekou word en nie bedoel is om ingesluk te word nie, wat van poliisobutileen en polivinielasetaat, en vulstowwe soos aluminiumoksied, silika of sellulose gemaak word. Dit bestaan ook uit 50–70% suiker en 'n weekmaker, 'n bevogtiger, antioksidante, geure, sure, kleurstowwe en emulgeermiddels.
- Xylitol is die versoeter wat meestal in suikervrye kougom gebruik word.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|