kougomvraag
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kougomvraag | kougomvrae |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kougomvragie | kougomvragies |
- kou•gom•vraag
- 'n Kougomvraag vereis dat jy tyd spandeer om 'n moontlike toekomstige aksie te oorweeg, of om een bepaalde ding vir 'n lang tyd op 'n ernstige en stil manier te oorweeg. (contemplation question, musing question, rumination question)
- oorpeinsingsvraag