kous
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kous | kouse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kousie | kousies |
- kous
- (kleding) Kledingstuk wat die voet en ('n deel van) die been bedek.
- Trek jou kouse op.
- Daar is 'n aartappel in jou kous ('n gat).
- Tot die naatjie van die kous wil weet (in die fynste besonderhede).
- Hy is met die kous oor die kop huis toe (teleurgesteld, met skade of selfs skande).
| Vertalings: kous | |||
|---|---|---|---|