Gaan na inhoud

kousaliteit

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kousaliteit     kousaliteite  
kou•sa•li•teit
Die onomkeerbare verband wat tussen twee gebeurtenisse bestaan, waar die eerste gebeurtenis (die oorsaak) aanleiding gee tot die tweede gebeurtenis (die gevolg).

    Sinonieme

oorsaaklikheid

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: causality(en)
Nederlands: oorzakelijkheid(nl)