Gaan na inhoud

kovalent

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   kovalent    kovalente    kovalents    
Vergrotend   kovalenter    kovalenters  
Oortreffend   kovalentste  
ko•va•lent
(chemie) Wat deur die deel van elektrone in oorvleuelende orbitale gekenmerk word
  1. Die vorm van ’n kovalente molekule kan voorspel word deur die valensieskilelektronpaarafstotingsteorie (VSEPA) te gebruik.[1]

    Antonieme

Ionies
Datiefkovalent, koördinaatkovalent

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: covalent(en)
Nederlands: covalent(nl)