kraakbeen
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kraakbeen |
- kraak•been
- (anatomie) 'n Vorm van bindweefsel met 'n elastiese karakter as gevolg van eienskappe van die ekstrasellulêre matriks.
- Alhoewel kraakbeen taai is, kan dit óf skielik beskadig word as gevolg van 'n besering óf ontaard van algemene slytasie of as gevolg van enige infeksie of inflammatoriese siekte.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kraakbeen.