kragopwekking
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kragopwekking |
- krag•op•wek•king
- Die proses waardeur elektrisiteit opgewek word uit ander vorme van energie.
- Fotovoltaïese kragopwekking kan in verskeie stedelike gebiede geïmplementeer word, insluitend woonbuurte, kommersiële distrikte en nywerheidsones.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kragopwekking.