Gaan na inhoud

kragstuwing

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kragstuwing     kragstuwings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kragstuwinkie     kragstuwinkies  
krag + stuwing
krag•stu•wing
(tegniek) 'n Kragstuwing is 'n skielike toename in die spanning of elektriese stroom in 'n elektriese stelsel, maar kan voorkom word deur kragstuwingbeskermers te gebruik.

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Überspannung(de) v
Engels: power surge(en)
Frans: surtension(fr) v
Nederlands: overspanning(nl) v