Gaan na inhoud

kransvalk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kransvalk    kransvalke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kransvalkie     kransvalkies  
krans + valk
krans•valk
(voëls) op Wikispecies Falco rupicolus is 'n roofvoël uit die familie op Wikispecies Falconidae wat as standvoël inheems is aan die oorgrote deel van Suid-Afrika.
Sy moes weet dat Kransvalke (sic) met 6 mm ringe gering word.[1]

    Sinonieme

Rooivalk, kuikendief
Valk

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: rock kestrel(en)
Nederlands: rotsvalk(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kransvalk.