kreef
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kreef | krewe, kreefte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| krefie | krefies |
-
(lêer)
- (skaaldiere) 'n Tienpotige dier (orde
Decapoda) wat gewoonlik aan die infraorde
Astacidea behoort
- Die vier mans wat in hegtenis geneem is in verband met duisende krewe wat in hul besit gevind is, het in die Strand-landdroshof verskyn. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kreef.