krepeer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | krepeer |
| Verlede Tyd | ek | het gekrepeer |
- kre•peer
- Swaarkry; in ellende lewe; weens gebrek vergaan.
- Bartho se drama speel af in die paleis van Ekwator, waar die keiser en keiserin ’n luukse lewe lei en hulle onderdane krepeer van ellende.
| Vertalings: krepeer | |||
|---|---|---|---|