kreukel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kreukel | kreukels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kreukeltjie | kreukeltjies |
- kreu•kel
- ongewenste vou of plooi in tekstiel, papier of metaal
- Dit kan 'n werklikheid word dat 'n katoenhemp nie gestryk hoef te word nie of met al die kreukels te sukkel nadat dit gewas of gedra is nie[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kreukel |
| Verlede Tyd | ek | het gekreukel |
| Teenwoordige deelwoord | kreukelend | |
| Verlede deelwoord | gekreukelde | |
- Om ongewenste plooie of voue te vorm
- Suiwer linne sal beslis kreukel, dit is 'n goeie manier om seker te maak dat 'n kledingstuk werklik van suiwer linne is[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|