krieketkolf
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| krieketkolf | krieketkolwe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| krieketkolfie | krieketkolfies |
-
(lêer)
- krie•ket•kolf
- (sport) 'n Kolf waarmee krieket gespeel kan word
- Barry Richards meen moderne krieketkolwe is vir boulers net so gevaarlik soos moordwapens.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|