kriekspring
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kriekspring |
| Verlede Tyd | ek | het gekriekspring |
- 'n ander toon aanslaan; 'n toontjie laer sing; 'n ander wysie/liedjie/deuntjie sing
- Hy't nou al soveel keer gekriekspring; jy weet nie meer of hy vir of teen die voorstel is nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|