krimp
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | dit | krimp |
| Verlede Tyd | dit | het gekrimp |
| Teenwoordige deelwoord | krimpend | |
| Verlede deelwoord | gekrimpte gekrompe | |
-
(lêer)
- om grootte te verloor
- Hoekom het die landbousektor in die 3e kwartaal byna 30% gekrimp?[1]
- Krimpvarkie, krimptang, krimpbaar, krimpbestand, krimperig, krimping, krimpsiekte, krimpskeur, krimpspier, krimptraag krimpverlies, krimpvoeg, krimpvry
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| krimp |
- grootteverlies
- Die inspuiting druk is hoog, die smeltviscositeit verskil is klein, die elastiese herstel is groot na ontplooiing, en die krimp is verminder. [2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|