Gaan na inhoud

krimpsiekbos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Krimsiekbos
Enkelvoud Meervoud
  krimpsiekbos     
(plante) op Wikispecies Tylecodon wallichii 'n plant wat op klipperige rande van Namakwaland tot die Klein Karoo in die Sukkulente Karoo voorkom en endemies aan Suid-Afrika is.
Die blare van krimpsiekbos is uiters giftig as die vee dit vreet.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor krimpsiekbos.