krimpsiekte
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| krimpsiekte |
- krimp•siek•te
- (medies), (landbou) 'n siekte wat veral voorkom in skape en angorabokke, hoewel beeste en perde ook vatbaar is. Die chroniese tipe van die siekte word veral deur plantspesies uit die vetplantfamilie
Crassulaceae veroorsaak.