krimpvarkie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| krimpvarkie | krimpvarkies |
- krimp•var•kie
- (soogdiere) 'n Dier met penne wat tot die familie
Erinaceidae behoort - (soogdiere) Die Suid-Afrikaanse krimpvarkie
Atelerix frontalis
| Vertalings: 1. Erinaceidae | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor krimpvarkie.