Gaan na inhoud

kringtelevisie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kringtelevisie     
Baie stede het nou kringtelevisie op straat geïmplimenteer om misdaad te help bekamp. (CCTV, closed-circuit television)

    Sinonieme

kring-TV, K-TV, geslotebaantelevisie, geslotekringtelevisie