Gaan na inhoud

kriosfeer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Smeltende deel van die kriosfeer
Enkelvoud Meervoud
  kriosfeer    kriosfere  
kri•o•sfeer
(geologie) Dié deel van die hidrosfeer wat uit ys bestaan
  1. Die Interregeringspaneel oor Klimaatsverandering (IPCC) het vanoggend in die Prinsdom Monaco die Spesiale Verslag oor die Oseaan en Kriosfeer in 'n Veranderende Klimaat (SROCC) vrygestel. [1]

    Holonieme

Hidrosfeer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cryosphere(en)
Nederlands: cryosfeer(nl) v/m