Gaan na inhoud

kristallografie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kristallografie     
kris•tal•lo•gra•fie
(wetenskap), (geologie), (chemie) Die studie van kristalle, hul eienskappe, simmetrieë en analise van hul struktuur
  1. Kristallografie onderlê baie wetenskappe en dryf vooruitgang in ekonomiese en gesondheidstelsels, opvoeding en infrastruktuur. Kristallografie is inderdaad noodsaaklik vir die ontwikkeling en verbetering van byna alle materiale en medisyne en vorm die ruggraat van 'n wye verskeidenheid industrieë.[1]

    Hiponieme

X-straalkristallografie

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: crystallography(en)
Nederlands: kristallografie(nl) v