kristallyn
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | kristallyn | kristallyne | kristallyns |
- kris•tal•lyn
- (materiaalkunde), (chemie) Wat 'n herhalende struktuur in drie dimensies het
- Die atome is dig (styf) teen mekaar gepak in ’n reëlmatige, ordelike patroon, bekend as ’n kristallyne rooster.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|