Gaan na inhoud

kromme

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kromme    krommes  
krom•me
  1. 'n Eenvoudige figuur wat geen reguit gedeeltes en geen hoeke bevat nie; 'n geboë lyn
  2. (wiskunde) 'n Eendimensionale kontinuum in 'n meerdimensionale ruimte

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: curve(en)
Nederlands: kromme(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kromme.