kroosknussie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kroosknussie | kroosknussies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kroosknussietjie | kroosknussietjies |
- 'n Kroosknussie is 'n skei- of skeidingreëling waar ouers beurte neem om in dieselfde huis as hul kinders te bly om die kinders te help bestendig voel en die stres om tussen twee huise te beweeg, verminder.
- kinderknussie