krop
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| krop | kroppe |
- (anatomie) 'n Deel van die spysverteringstelsel van onder andere voëls en insekte; 'n holte in die keel waar voedsel tydelik gestoor word.
- Dit lyk of my hoender se krop verstop is - dit is hard en stink suur - wat kan ek doen - kan ek dit probeer uitkrap.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|