Gaan na inhoud

kropgevoel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kropgevoel    kropgevoelens    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kropgevoeletjie     kropgevoeletjies  
krop + gevoel
krop•ge•voel
Ek ken haar nie, maar my kropgevoel sê vir my sy is nie hier om dowe neute nie. (gut feeling, instinct)

    Sinonieme

instink