Gaan na inhoud

kruid

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kruid    kruie    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kruidjie     kruidjies  
(kookkuns) Enige plante of -gewoonlik groen- plantdele wat gebruik word vir die geur van kos, aroma, medisyne, of parfuum
  1. Want dis waar ek veilig voel, waar ek kook en bak wanneer ek bly of hartseer voel. Dis die plek waar ek met kruie en speserye en heerlike soetgebak sin maak van die lewe. [1]

    Homofone

Kruit

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: herb(en)
Nederlands: kruid(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kruid.