kruistog
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kruistog | kruistogte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kruistoggie | kruistoggies |
- كْرُیْسْتَُوخْ , meervoud: كْرُیْسْتَُوخْتِی
- Enigeen van 'n aantal gewapende leërtogte in die Middeleeue deur Christene teen andersgelowiges.
- Die kruistogte was 'n reeks militêre veldtogte wat tussen die 11de en die 13de eeu, gewoonlik met goedkeuring van die Pous, plaasgevind het.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kruistog.