kruisvaart
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kruisvaart | kruisvaarte |
- كْرُیْسْفَارْتْ , meervoud: كْرُیْسْفَارْتِی
- Enigeen van 'n aantal gewapende leërtogte in die Middeleeue deur Christene teen andersgelowiges.
- Nadat Jerusalem tydens die Eerste Kruisvaart verower is, is die Koninkryk van Jerusalem gestig en is die Al-Aqsa-moskee as die paleis van die konings van Jerusalem gebruik.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kruisvaart.